DAGBREEK Eeufees 3 x 2

R860.00

2018 Merlot Cabernet Sauvignon versnit van die Bottelary area in Stellenbosch.

The 2018 vintage followed a dry winter in the Western Cape. January was warm but later in the ripening season the conditions were milder. Merlot from a trellised vineyard and the Cabernet Sauvignon from bushvines. The wines were matured separately in 4th fill and older French oak barrels for 16-20 months. Bottled in December 2021.

Die 2018 oesjaar het gevolg op ‘n droë winter in 2017. Alhoewel die seisoen begin het met ‘n warm Januarie het die kondisies meer matig geword in Februarie en Maart. Die Merlot druiwe is van ‘n opgeleide wingerd en die Cabernet Sauvignon is bosstokke. Die wyn het 16-20 maande in ouer franse eikehoutvate spandeer voordat dit in Desember 2020 gebotteleer is.

SKU: DB3x2 Category:

6 bottels, 2 elk van die 3 verskillende etikette.

Additional information

Weight 8 kg
Dimensions 26 × 17 × 31 cm